30th MAY 2026 SNOEK EN PATAT FEES IN DIE KAROO NET OP BESPREKING.
20%discount on accommodation(with terms).
Share This Offer
- NET OP BESPREKING! 30 MEI 2026
Besprekings alleenlik R150.00 per persoon vir 'n bord snoek,patat en tuis gebakte brood met konfyt.
Bespreek jou verblyf en koop 2 ete kaartjies en ontvang 20% afslag op jou verblyf vir die naweek. Daar sal n kontant kroeg wees met agter grond musiek.
- ONLY TAKING BOOKINGS! 30th MAY 2026
YES , in the Karoo we having a snoek and sweet potato festival. With a BEER garden. Some back ground music. CASH BAR!
R150.00 per plate, you receive snoek,sweet potato and home baked bread with jam.
Share This Offer